Praat met Dr. Skaap

Hier word daar sommer net lekker gepraat oor enige iets wat jy op jou hart mag hê. As Jy enige probleme wil oplos is ek, die uwe Dr. Skaap hier vir jou !!

Onthou: Alle raad is verniet en is daar om jou lewe makliker te maak.

Nou het jy geen rede meer om jou kop te breek oor die klein onsmaaklikhede wat in jou pad opkom nie. Dr. Skaap het die antwoord op al jou vrae.

ps: onthou net – Shit happens !! 

3 Kommentaar

  1. Dr Skaap,
    Ek wil clarification he. Is dit mediese probleme, sielkundige probleme, wetenskaplike probleme en sommer net “ek wonder” probleme??!

  2. Dr. Skaap

    Ek is honger.

    Die Skaap sê:
    Ek is op nou op n streng gras dieet.

  3. Hallo Dr. Skaap
    Wel as ek mag praat oor dinge wat ek op die hart het, gaan ek jou kan oor laai met als wat ek op die hart het, die ding is net is jy gereed daarvoor?


Comments RSS TrackBack Identifier URI

Lewer kommentaar