Augustus 10, 2007
Categories: Uncategorized . . Author: swartskaap . Comments: 4 Kommentaar

Ek weet nie of julle dit gesien het nie maar ek’s nogal heel omgekrap oor dit…..
HULLE het 10ml van my coke gesteel. Dit is nie nou meer 340ml nie maar 330ml.
Wie de d…….. het my coke gesteel??????? Wat gaan aan in die land van ons ?
Ok, ek het dit nou uit my sisteem!!
Geniet die dag verder
Die [...]