Prentjie wat tricks met jou oë speel!!!

1. Lees die onderskrif by die prentjie.
2. Kyk mooi na die prentjie want ek het nogal gesukkel om dit raak te sien.
Lekker naweek
Die Skaap

Stem ons saam?

Wat dink julle van hierdie stelling? Dit mag dalk help maar jy moet die ander persoon dalk later nog face, so al wat ek gaan doen is maar by my whisky bly.
Cheers
Die Skaap

Nuwe reeks selfone

Hier vind ek toe gister die nuwe reeks selfone wat nou op die mark is om almal se lewe makliker te maak.
Bestellings kan maar by my geplaas word, onthou net, dit is nie cheap nie…….
Cheers
Die Skaap

Elke Voortrekker se droom “Swiss Army Knife”

Hi,
Die Skaap is terug, shit hier in Afrika gaan dit maar moeilik. Sukkel n week lank met die internet. Ek het toe die tyd goed gebruik om nuwe fotos te kry.
Hier is iets wat almal seker kan gebruik.
Cheers
Die Skaap

Hoofpyn!!!

Dag,
Gister se prentjie was so bietjie risky, maar soms moet mens dit waag.
Vandag het ek groot hoofpyn, want ons het grappies gemaak gisteraand by die kroeg terwyl ons moes rugby kyk.
So as jy dink jy’t n k@k dag dink weer!!!!! Wat moet hierdie ouens sê?
Cheers
Die Skaap

Raar maar waar !!!

Die een is nie vir die faint hearted nie.
Met prentjies soos hierdie mag jy net jou eie afleidings maak, maar laat my weet wat julle dink.
 ” I think that she’s got a nice pussy?”
GRAPPIE !!!!!!!!
Cheers
Die Skaap

Diere en hul dinge.

Hier het ons vandag n goeie voorbeeld van wat ons kan doen om ons diere toertjies te leer.
MOENIE WORRY NIE – GEEN DIERE IS SEER GEMAAK IN DIE NEEM VAN DIE FOTOS NIE.
   

Toe word ons dors!!!

Ek sien nou die dag my buurman en sy seun buite speel en ek moes net hierdie foto met julle deel.
Cheers
Die Skaap
PS: click op die foto om hom beter te kan sien!!!

  

Eerlikheid

Mag almal in ons goverment net so eerlik wees dan sou ons land baie beter af gewees het , of wat dink julle.
Cheers
Die Skaap

Vir almal wat n ander taal wil leer.