1. Lees die onderskrif by die prentjie.
2. Kyk mooi na die prentjie want ek het nogal gesukkel om dit raak te sien.
Lekker naweek
Die Skaap

Dag,
Gister se prentjie was so bietjie risky, maar soms moet mens dit waag.
Vandag het ek groot hoofpyn, want ons het grappies gemaak gisteraand by die kroeg terwyl ons moes rugby kyk.
So as jy dink jy’t n k@k dag dink weer!!!!! Wat moet hierdie ouens sê?
Cheers
Die Skaap